DIE OPENBARING 10:11
DIE OPENBARING 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het hulle vir my gesê: “Jy moet weer God se boodskap aangaande baie volke, nasies, tale en konings verkondig.”
DIE OPENBARING 10:11 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer God se boodskap bring vir die mense van al die volke en lande en tale en vir die konings. Jy moet vir hulle sê God sal hulle straf!”
DIE OPENBARING 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het vir my gesê: Jy moet weer profeteer oor baie volke en nasies en tale en konings.
DIE OPENBARING 10:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer gaan profeteer teen baie volke, nasies, tale en konings.”
DIE OPENBARING 10:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het vir my gesê: Jy moet weer profeteer voor baie volke en nasies en tale en konings.