DIE OPENBARING 13:5
DIE OPENBARING 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n mond is aan hom gegee wat groot dinge en godslasteringe uitspreek; en aan hom is mag gegee om twee en veertig maande aan te hou.
DIE OPENBARING 13:5 Bybel vir almal (ABA)
God het gesê die dier mag vir God laster en die dier mag 42 maande lank regeer.
DIE OPENBARING 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee-en-veertig maande lank te doen.
DIE OPENBARING 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dier is toegelaat om verskriklike dinge te sê en te laster en om twee en veertig maande lank gesag uit te oefen.
DIE OPENBARING 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan hom is 'n mond gegee om grootpraterige en godslasterlike dinge mee kwyt te raak. Aan hom is volmag gegee om dit twee-en-veertig maande lank te doen.