DIE OPENBARING 14:12
DIE OPENBARING 14:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hier is die geduld van die heiliges: hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
DIE OPENBARING 14:12 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat aan God behoort, moet geduldig wees wanneer hulle swaarkry, hulle wat doen wat God se wette sê en wat aanhou om in Jesus te glo.
DIE OPENBARING 14:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
DIE OPENBARING 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier het die gelowiges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom en in Jesus bly glo.
DIE OPENBARING 14:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hiervoor het die •heiliges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom, en in Jesus bly glo.