DIE OPENBARING 16:16
DIE OPENBARING 16:16 Bybel vir almal (ABA)
Die drie onrein geeste het die konings bymekaargebring by die plek Armageddon. Armageddon is 'n Hebreeuse naam.
DIE OPENBARING 16:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.
DIE OPENBARING 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die geeste het die konings byeengebring op die plek wat in Hebreeus Armageddon genoem word.
DIE OPENBARING 16:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geeste het die konings byeengebring by die plek wat in Hebreeus Armageddon genoem word.
DIE OPENBARING 16:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hulle bymekaar laat kom op 'n plek wat in die Hebreeuse taal Armageddon genoem word.