DIE OPENBARING 17:5
DIE OPENBARING 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Op haar voorkop was daar 'n naam geskryf wat niemand verstaan het nie. Daar was geskryf: “Groot Babilon, die ma van al die prostitute, die ma van al die slegte dinge wat op die aarde is.”
DIE OPENBARING 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.
DIE OPENBARING 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op haar voorkop was haar naam geskrywe en dit het 'n verborge betekenis. Die naam was: “Groot Babilon, die moeder van die sedeloses en van die losbandigheid op die aarde.”
DIE OPENBARING 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En op haar voorkop was 'n naam geskryf, 'n misterie: “Babilon die Grote, die moeder van die prostitute, en van al die afskuwelikhede van die aarde.”
DIE OPENBARING 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: VERborgenheid, DIE GROTE BABILON, DIE MOEDER VAN DIE HOERE EN gruwels van die aarde.
DIE OPENBARING 17:5 Die Boodskap (DB)
Sy het ook ’n naam gehad wat op haar voorkop geskryf was. Dit het ’n geheime betekenis gehad. Daar het gestaan: “Babilon, die groot en beroemde stad. Die moeder van alle mense wat hulle rug vir God draai en hulle met die vieslikhede van hierdie wêreld besig hou.”