DIE OPENBARING 22:12
DIE OPENBARING 22:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het.
DIE OPENBARING 22:12 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Christus weer: “Ek sal gou kom! Ek weet wat elke mens gedoen het en Ek sal elke mens beloon.
DIE OPENBARING 22:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.
DIE OPENBARING 22:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, Ek kom gou! En die beloning is by My, om elkeen volgens sy optrede te beloon.
DIE OPENBARING 22:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, Ek kom gou; en my loon is by My, om elkeen te gee soos sy werk sal wees.