DIE OPENBARING 22:13
DIE OPENBARING 22:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.
DIE OPENBARING 22:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.
DIE OPENBARING 22:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.
DIE OPENBARING 22:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.
DIE OPENBARING 22:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is Alfa en Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste.