DIE OPENBARING 22:20 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
DIE OPENBARING 22:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy wat dit alles getuig, sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy wat hierdie dinge getuig, sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 DB (Die Boodskap)
Hy wat hierdie dinge aan ons met soveel oortuiging vertel het, sê nou weer: “Sowaar, Ek is op pad; Ek kom gou.” “Laat dit wees soos U sê! Kom, Here Jesus!”
DIE OPENBARING 22:20 ABA (Bybel vir almal)
Dit is die Here Jesus wat al hierdie dinge sê. Hy sê ook: “Ja, Ek sal gou kom!” Amen! U moet kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy wat hierdie dinge getuig, sê: “Ja, Ek kom gou! ” •Amen! Kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat hierdie dinge getuig, sê: Ek kom tog gou. Amen. Tog, kom, Here Jesus.