DIE OPENBARING 3:11
DIE OPENBARING 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie.
DIE OPENBARING 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie.
DIE OPENBARING 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek kom gou; hou vas wat jy het, dat niemand jou kroon neem nie.
DIE OPENBARING 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal gou kom! Jy moet aanhou glo soos jy nou glo! Dan sal niemand jou kan keer nie, jy sal oorwin.