DIE OPENBARING 6:17
DIE OPENBARING 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die groot dag waarop Hulle die oordeel sal voltrek, het aangebreek, en wie sal staande kan bly?”
DIE OPENBARING 6:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die groot dag van hulle toorn het aangebreek, en wie kan staande bly?”
DIE OPENBARING 6:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die groot dag van sy toorn het gekom; en wie sal staande kan bly?
DIE OPENBARING 6:17 Die Boodskap (DB)
Die dag waarop hulle finaal deur God veroordeel gaan word, lê voor die deur. Nie ’n enkele een sal kan ontsnap nie.
DIE OPENBARING 6:17 Bybel vir almal (ABA)
Want die tyd is nou hier wanneer Hulle ons sal straf, en ons sal nie aanhou lewe nie!”