DIE OPENBARING 9:11
DIE OPENBARING 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het die engel van die onderaardse diepte as koning oor hulle. Sy naam in Hebreeus is Abaddon, en in Grieks het hy die naam Apollion.
DIE OPENBARING 9:11 Bybel vir almal (ABA)
Die sprinkane se koning is die engel van die onderwêreld. Sy Hebreeuse naam is Abaddon en sy Griekse naam is Apollion.
DIE OPENBARING 9:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion.
DIE OPENBARING 9:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die engel van die onpeilbare diepte was hulle koning. In Hebreeus is sy naam Abaddon, en in Grieks Apollion.
DIE OPENBARING 9:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het 'n koning oor hulle gehad, dit is die engel van die afgrond, wie se naam in die Hebreeuse taal is Abaddon, maar in die Griekse taal het sy naam Apollion.