ROMEINE 12:11
ROMEINE 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie lui wees nie, julle moet hard werk in die gemeente. Dit moet vir julle lekker wees. Julle moet die Here dien.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie traag wees in julle toewyding nie; bly geesdriftig; hou vol om die Here te dien.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie traag in besigheid nie; vurig van gees; dien die Here
Deel
Lees ROMEINE 12