ROMEINE 12:17
ROMEINE 12:17 Die Boodskap (DB)
Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:17 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie ook slegte dinge aan hulle doen nie. Julle moet goeie dinge doen. Al die mense moet dink dit is goeie dinge.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet niemand kwaad met kwaad vergeld nie, maar rig julle gedagtes op dit wat vir alle mense goed is.
Deel
Lees ROMEINE 12