ROMEINE 12:21
ROMEINE 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:21 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie dat slegte dinge jou oorwin nie. Jy moet goeie dinge doen, sodat jý die slegte dinge kan oorwin.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie dat die kwaad jou oorwin nie, maar oorwin die kwaad met die goeie.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Deel
Lees ROMEINE 12