ROMEINE 12:9
ROMEINE 12:9 Die Boodskap (DB)
Moenie net maak asof julle mekaar liefhet nie. Nee, gee regtig vir mekaar om. Haat alles wat sleg is. Doen net waarvan God hou.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet waarlik lief wees vir mekaar. Julle moet slegte dinge haat en graag goeie dinge doen.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle liefde moet ongeveins wees. Verafsku die kwaad; hou vas aan die goeie.
Deel
Lees ROMEINE 12