ROMEINE 15:2
ROMEINE 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:2 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet die dinge doen wat vir ons naaste lekker is, want dan doen ons wat goed is, en so word ons naaste se geloof sterker.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is tot stigting.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat elkeen van ons sy medemens behaag met die oog op wat vir hom goed is en hom kan opbou.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat elkeen van ons sy naaste behaag tot sy voordeel tot opbou.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:2 Die Boodskap (DB)
Ons kan nie net daardie dinge doen wat ons gelukkig maak sonder om te vra hoe ander gelowiges daaroor voel nie. Daarom moet ons alles in ons vermoë doen om te sorg dat ander gelowiges ook gelukkig is. Dit is ons plig om hulle geloof sterk te maak en op te bou.
Deel
Lees ROMEINE 15