ROMEINE 15:5
ROMEINE 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En mag die God wat volharding en bemoediging bewerk, gee dat julle onder mekaar eensgesind sal wees, ooreenkomstig die wil van Christus Jesus
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit is God wat ons help om aan te hou glo en wat ons bemoedig. Ek bid dat Hy vir julle sal help om altyd gereed te wees om saam te werk met mekaar, dit is soos Christus Jesus dit wil hê.
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus
Deel
Lees ROMEINE 15ROMEINE 15:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die God van lydsaamheid en vertroosting gee julle om eensgesind te wees onder mekaar volgens Christus Jesus.
Deel
Lees ROMEINE 15