ROMEINE 16:20
ROMEINE 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die God van vrede sal Satan binnekort onder julle voete verpletter. Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:20 Bybel vir almal (ABA)
God wat vrede gee, sal gou die Satan oorwin, en julle sal oor die Satan regeer. Ek bid dat ons Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
God wat vrede gee, sal die Satan spoedig onder julle voete verpletter. Die genade van ons Here Jesus is by julle!
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die God van vrede sal Satan spoedig onder julle voete verpletter. Die genade van ons Here Jesus bly met julle!
Deel
Lees ROMEINE 16