Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 3:18 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

ROMEINE 3:18 AFR83 (Afrikaans 1983)

ontsag vir God het hulle nie. ”

ROMEINE 3:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daar is geen vrees van God voor hulle oë nie.

ROMEINE 3:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Eerbied vir God speel by hulle geen rol nie.”

ROMEINE 3:18 DB (Die Boodskap)

Hulle het geen eerbied vir God nie.”

ROMEINE 3:18 ABA (Bybel vir almal)

Hulle respekteer nie vir God nie.

ROMEINE 3:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“In hulle oë is daar geen vrees vir God nie.”

ROMEINE 3:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daar is geen vrees vir God voor hulle oë nie.