ROMEINE 3:20
ROMEINE 3:20 Die Boodskap (DB)
Ons wat Jode is moenie dink dat God ons sal vryspreek as ons sy wet probeer gehoorsaam nie. Al wat die wet kan doen, is om vir ons te wys wat sonde is, maar dit help ons glad nie om op te hou verkeerde dinge doen nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:20 Bybel vir almal (ABA)
want Hy sal niemand vryspreek omdat hy doen wat die wette sê nie. Die wette wys vir ons wat sonde is, die wette wys niks meer nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer 'n mens wat sonde is.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal geen mens op grond van die uitvoering van die wet voor Hom geregverdig word nie, want juis deur die wet ken ons die sonde.
Deel
Lees ROMEINE 3