ROMEINE 3:22
ROMEINE 3:22 Bybel vir almal (ABA)
God spreek mense vry omdat hulle in Jesus Christus glo. Ja, God spreek almal vry wat glo, dit maak nie saak wie hulle is nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie geregtigheid gee God deur die geloof in Jesus •Christus aan almal wat glo. Want daar is geen onderskeid nie
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Selfs die geregtigheid van God wat deur die geloof in Jesus Christus is vir almal en oor almal wat glo; want daar is geen verskil nie.
Deel
Lees ROMEINE 3