ROMEINE 4:20
ROMEINE 4:20 Bybel vir almal (ABA)
Hy het nie opgehou glo nie. Hy het aangehou glo dat God vir hom sal gee wat Hy belowe het. Sy geloof het sterker geword. Abraham het vir God geprys
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met die belofte van God in gedagte, het hy nie in ongeloof verval en begin twyfel nie; trouens, hy het sterker geword in die geloof, en het die eer aan God gegee.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God gestruikel nie; maar was sterk in die geloof en het aan God eer gegee
Deel
Lees ROMEINE 4