ROMEINE 4:25
ROMEINE 4:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:25 Bybel vir almal (ABA)
God het vir Jesus laat sterf omdat ons sonde gedoen het, en God het vir Jesus weer laat lewe omdat God ons wou vryspreek.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is vanweë ons oortredings oorgelewer en Hy is opgewek sodat ons vrygespreek kan word.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is ter wille van ons oortredings oorgelewer, en ter wille van ons regverdigmaking opgewek.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat oorgelewer is vir ons oortredings en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
Deel
Lees ROMEINE 4