ROMEINE 4:3
ROMEINE 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Want in die Ou Testament is geskryf: Abraham het God geglo, en God het hom vrygespreek van sy sonde.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat sê die Skrif? “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.”
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wat sê die Skrif? “Abraham het God geglo, en God het sy geloof vir hom as regverdiging gereken.”
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wat sê die Skrif? Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
Deel
Lees ROMEINE 4