ROMEINE 5:11
ROMEINE 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit is nie al nie. Ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:11 Bybel vir almal (ABA)
Ons weet dat Christus ons sal red en ons is ook baie trots, want ons Here Jesus Christus het gesterf sodat alles reg kan wees tussen God en ons en sodat ons aan God kan behoort.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dis nie al nie; ons vind ons roem ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nie alleen dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.
Deel
Lees ROMEINE 5