ROMEINE 5:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 5:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop
Deel
ROMEINE 5 AFR83ROMEINE 5:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop
Deel
ROMEINE 5 AFR53ROMEINE 5:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van karakter; en betroubaarheid van karakter versterk ons toekomsverwagting.
Deel
ROMEINE 5 NLVROMEINE 5:4 DB (Die Boodskap)
En wanneer ons onverskrokke op God vertrou, help dit ons om ’n sterk Christelike karakter te vorm. En ’n sterk Christelike karakter maak dat ons deur dik en dun glo dat God se nuwe wêreld op ons wag.
Deel
ROMEINE 5 DBROMEINE 5:4 ABA (Bybel vir almal)
En wanneer ons geduldig is, dan wys dit dat ons is soos God wil hê, en wanneer ons is soos God wil hê, dan hoop en weet ons dat God ons sal red.
Deel
ROMEINE 5 ABAROMEINE 5:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en volharding lei tot betroubaarheid, en betroubaarheid tot hoop.
Deel
ROMEINE 5 AFR20ROMEINE 5:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En geduld, ondervinding; en ondervinding, hoop
Deel
ROMEINE 5 CAB23