ROMEINE 5:6
ROMEINE 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Christus het gesterf toe ons nog swak was. Ja, Hy het op die regte tyd gesterf om die sondaars te red.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Die Boodskap (DB)
Christus het op presies die regte tydstip vir ons gesterf. Hy het sy lewe vir ons opgeoffer toe ons nog in die sonde rondgelê het. Dit is totaal ondenkbaar dat Christus bereid was om so iets vir ons te doen.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers op die regte tyd vir goddeloses gesterf.
Deel
Lees ROMEINE 5