ROMEINE 6:11
ROMEINE 6:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit is dieselfde met julle: Julle moet weet dat die sonde ook nie vir julle kan oorwin nie, want julle is vir die sonde soos mense wat dood is. Maar nou lewe julle vir God, julle wat aan Christus Jesus behoort.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:11 Die Boodskap (DB)
Julle moet net soos Jesus leef: beskou julleself as dood vir die sonde. Leef net vir God! Doen dit in die Naam van Christus Jesus.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Julle moet dus ook vir seker weet dat julle vir die sonde dood is, en nou vir God lewe deurdat julle met Christus Jesus één is.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet dus altyd onthou dat ook júlle vir die sonde dood is, maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus.
Deel
Lees ROMEINE 6