ROMEINE 6:14
ROMEINE 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:14 Bybel vir almal (ABA)
Die sonde sal nie oor julle regeer nie, want dit is nie die wette wat oor julle regeer nie, dit is die genade van God wat oor julle regeer.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Deel
Lees ROMEINE 6ROMEINE 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die sonde mag beslis nie oor julle heers nie; julle is immers nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Deel
Lees ROMEINE 6