ROMEINE 7:19
ROMEINE 7:19 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek doen nie die goeie dinge wat ek graag wil doen nie, maar ek doen die slegte dinge wat ek nie wil doen nie.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Deel
Lees ROMEINE 7