ROMEINE 7:20
ROMEINE 7:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:20 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer ek die slegte dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie ek wat die slegte dinge doen nie, dit is die sonde wat dit doen, die sonde wat in my is.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as ek nou doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Deel
Lees ROMEINE 7ROMEINE 7:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.
Deel
Lees ROMEINE 7