ROMEINE 8:14
ROMEINE 8:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:14 Bybel vir almal (ABA)
Want as die Heilige Gees mense se lewens regeer, dan is hulle kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8