Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 8:16 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

ROMEINE 8:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.

ROMEINE 8:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is

ROMEINE 8:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Want die Gees self bevestig teenoor ons eie gees dat ons God se kinders is.

ROMEINE 8:16 DB (Die Boodskap)

Die Gees oortuig ons diep in ons binneste dat ons regtig God se kinders is.

ROMEINE 8:16 ABA (Bybel vir almal)

Ja, die Heilige Gees help ons om baie seker te weet dat ons God se kinders is.

ROMEINE 8:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die Gees self getuig teenoor ons gees dat ons kinders van God is.

ROMEINE 8:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.