ROMEINE 8:19
ROMEINE 8:19 Bybel vir almal (ABA)
Want God het alles gemaak, en alles wag en hoop dat die dag sal kom wanneer God vir almal sal wys wie sy kinders is.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skepping sien met gespanne verwagting daarna uit dat God bekend sal maak wie sy kinders is.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met vurige verlange wag die skepping daarop dat die kinders van God openlik bekend gemaak sal word.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die ernstige verwagting van die skepsel wag op die verskyning van die kinders van God.
Deel
Lees ROMEINE 8