ROMEINE 8:22
ROMEINE 8:22 Bybel vir almal (ABA)
God het alles gemaak, en ons weet dat alles wat Hy gemaak het, nou swaarkry en sug soos 'n vrou wanneer sy 'n kind kry.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons weet immers dat die ganse skepping tot nou toe saam met ons sug, ja, in geboortepyne verkeer.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons weet dat die hele skepping saam sug en saam in barensnood verkeer tot nou toe.
Deel
Lees ROMEINE 8