ROMEINE 8:6
ROMEINE 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die denke van ons sondige aard loop uit op die dood, maar die denke van die Gees bring lewe en vrede.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want om vleeslik gesind te wees, is die dood; maar om geestelik ingestel te wees is lewe en vrede.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Daar is mense wat altyd dink oor die dinge wat húlle graag wil doen, slegte dinge. God sal hulle vir altyd laat sterf. Maar daar is mense wat altyd dink aan die dinge wat die Heilige Gees wil hê hulle moet doen. God sal hulle vir altyd laat lewe en Hy sal vir hulle vrede gee.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede
Deel
Lees ROMEINE 8