ROMEINE 9:15
ROMEINE 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want aan Moses sê Hy: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.
Deel
Lees ROMEINE 9ROMEINE 9:15 Bybel vir almal (ABA)
Want God het vir Moses gesê: Ek besluit self vir wie Ek genadig en goed wil wees.
Deel
Lees ROMEINE 9ROMEINE 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir Moses het Hy gesê: “Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.”
Deel
Lees ROMEINE 9ROMEINE 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir Moses sê Hy tog: “Ek sal My ontferm oor wie ook al Ek My wil ontferm, en Ek sal barmhartig wees teenoor wie ook al Ek barmhartig wil wees.”
Deel
Lees ROMEINE 9ROMEINE 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy sê vir Moses: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal medelye hê oor wie Ek My wil ontferm.
Deel
Lees ROMEINE 9