RUT 1:17
RUT 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Waar jy sterf, wil ek ook sterf, en daar moet die mense my begrawe. Die Here is my getuie. Net die dood sal ons twee skei van mekaar.”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar u sterwe, sal ek sterwe en daar begrawe word! Mag die HERE so aan my doen en so daaraan toedoen — net die dood sal skeiding maak tussen my en u.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
waar u sterf, sal ek sterf en daar sal ek begrawe word. Ek lê 'n eed af voor die Here: net die dood sal ons skei.”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waar u sterf, sal ek sterf, en daar sal ek begrawe word. “Die HERE kan my maar swaar straf as ek nie woord hou nie: Net die dood sal ons skei.”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waar jy sterwe, sal ek sterwe, en daar sal ek begrawe word; so sal die HERE aan my doen, en so meer, as die dood jou en my net skei.
Deel
Lees RUT 1