RUT 2:12
RUT 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Jy het gekom na die Here, die God van Israel, sodat Hy jou kan beskerm. Ek bid dat die Here goed sal wees vir jou omdat jy dit gedoen het.”
Deel
Lees RUT 2RUT 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.
Deel
Lees RUT 2RUT 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here jou beloon vir wat jy gedoen het. Mag jy 'n welverdiende beloning ontvang van die Here die God van Israel onder wie se vleuels jy kom skuil het.”
Deel
Lees RUT 2RUT 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag jy vir alles wat jy gedoen het, ruim vergoed word deur die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het. ”
Deel
Lees RUT 2RUT 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE vergeld jou werk, en 'n volle loon word aan jou gegee deur die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy vertrou het.
Deel
Lees RUT 2