HOOGLIED 1:2
HOOGLIED 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Soen my, soen my weer en weer! Jou liefkosings is beter as wyn
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat hy my met die soene van sy mond soen; ja, jou liefkosings is beter as wyn.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Hy moet my soen, hy moet aanhou om my te soen! Ja, jy is lief vir my, en dit is lekkerder as wyn.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hy my soen met die soene van sy mond, want u liefde is beter as wyn.
Deel
Lees HOOGLIED 1