HOOGLIED 3:2
HOOGLIED 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil dan opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine wil ek na my sielsbeminde soek; ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:2 Die Boodskap (DB)
Toe het ek opgestaan en deur die strate en elke stegie geloop op soek na my geliefde, maar ek kon hom nêrens vind nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek sal weer opstaan en in die stad na hom gaan soek, in die strate en op die pleine. Ek het oral na hom gesoek, maar kon hom nêrens kry nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesê ek wil opstaan en in die stad rondloop op die strate en die oop stukke grond, ek wil soek na die man vir wie ek lief is. Ek het na hom gesoek, maar ek het hom nie gekry nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het opgestaan en in die stad rondgegaan op die strate en die pleine, en hom gesoek wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3