HOOGLIED 6:10
HOOGLIED 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê: ‘Wie is dit wat na ons toe kom soos 'n nuwe dag, so mooi soos die maan, so helder soos die son? Sy is so mooi dat ons bang word vir haar.’ ”
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels?
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie is dit wat soos die daeraad verskyn, so pragtig soos die maan, so helder soos die son, so indrukwekkend soos 'n afdeling vaandeldraers?
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is dit wat daar verskyn soos die dagbreek, mooi soos die volmaan, helder soos die son, indrukwekkend soos vaandeldraers?
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is sy wat uitkyk soos die môre, mooi soos die maan, helder soos die son en vreeslik soos 'n leër met baniere?
Deel
Lees HOOGLIED 6