TITUS 2:11
TITUS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Almal moet reg lewe, want God het vir ons kom wys dat Hy genadig is en dat Hy al die mense wil red.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die verlossende genade van God het verskyn vir alle mense
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die genade van God wat redding bring, het aan alle mense verskyn
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:11 Die Boodskap (DB)
God het sy goedheid aan alle mense bekendgemaak. Almal het nou die kans om sy verlossing te beleef.
Deel
Lees TITUS 2