TITUS 2:3
TITUS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so moet jy ook vir die ouer vroue sê hulle gedrag moet dié wees van mense wat 'n heilige lewe lei. Hulle moenie kwaadpraat of aan drank verslaaf wees nie. Hulle moet goeie raad kan gee
TITUS 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet ook vir die ouer vroue sê hulle moet lewe soos mense wat aan die Here behoort. Hulle moenie skinder oor ander mense nie en hulle moenie te veel wyn drink nie, hulle moet goeie dinge vir die mense leer.
TITUS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is
TITUS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net so moet ouer vroue se optrede wees soos dit •heiliges betaam. Hulle moet nie kwaadpraters wees, of verslaaf aan wyn nie, maar moet onderrig gee in wat goed is
TITUS 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So ook die bejaarde vroue, dat hulle gedra soos dit heilig is, nie valse beskuldigers nie, nie aan baie wyn gegee nie, leraars van goeie dinge