TITUS 3:10
TITUS 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand mense laat twis met mekaar, dan moet jy vir hom sê hy moet ophou om dit te doen, en as hy nie luister nie, dan moet jy dit weer vir hom sê. As hy dán ook nie luister nie, dan moet jy hom heeltemal los.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan 'n man wat partyskap verwek, moet jy jou onttrek ná die eerste en tweede vermaning
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met iemand wat na twee vermanings nog skeuring veroorsaak, moet jy niks te doen hê nie
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand verdeeldheid saai, wys hom ná 'n eerste en tweede vermaning weg
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Man wat 'n ketter is na die eerste en tweede vermaning verwerp
Deel
Lees TITUS 3