SAGARIA 10:12
SAGARIA 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek sal my volk sterk maak in my krag en hulle sal in my Naam lewe, sê die HERE.”
Deel
Lees SAGARIA 10SAGARIA 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Efraim sal sterk wees omdat Ek by hulle is. Mense sal sien hulle behoort net aan My.” Dit sê die Here.
Deel
Lees SAGARIA 10SAGARIA 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal hulle sterk maak in die HERE, en hulle sal in sy Naam wandel, spreek die HERE.
Deel
Lees SAGARIA 10SAGARIA 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek, die Here, sal by my volk wees en hulle sterk maak. Hulle sal in my Naam voortgaan. Die Here het dit gesê.
Deel
Lees SAGARIA 10SAGARIA 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek sal hulle sterk maak in die HERE; in sy Naam sal hulle leef,” is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees SAGARIA 10