SAGARIA 2:10
SAGARIA 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Juig, Sion, wees bly! Ek kom, Ek gaan binne-in jou woon, sê die Here.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing en wees bly, o dogter van Sion, want kyk, Ek kom en sal in jou midde woon, spreek die HERE.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Mense van Jerusalem, julle moet juig en bly wees, want Ek kom nou, en Ek sal tussen julle woon.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die HERE.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Juig en wees bly, dogter van Sion! Want, kyk, Ek kom in jou midde woon,” is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees SAGARIA 2