SAGARIA 2:5
SAGARIA 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sê: Ek sal 'n muur van vuur rondom die stad wees, my magtige teenwoordigheid sal binne-in hom wees.”
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here sal self die stad beskerm. Hy sal 'n muur van vuur wees rondom die stad, en 'n lig binne-in die stad.”
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal vir hom wees, spreek die HERE, 'n vurige muur rondom en tot heerlikheid daar binne-in.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek self sal 'n muur van vuur rondom Jerusalem wees, en Ek sal heerlikheid in hulle midde wees.’ Dit is die uitspraak van die HERE.”
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek, spreek die HERE, sal vir haar 'n muur van vuur rondom wees en 'n heerlikheid in haar midde.
Deel
Lees SAGARIA 2