SAGARIA 3:10
SAGARIA 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Op daardie dag sal elkeen onder sy vyeboom en sy wingerdstok sit en hulle sal mekaar uitnooi om te kom sit.”
Deel
Lees SAGARIA 3SAGARIA 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In dié dag, spreek die HERE van die leërskare, sal julle mekaar uitnooi onder die wingerdstok en onder die vyeboom.
Deel
Lees SAGARIA 3SAGARIA 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag, sê die Here die Almagtige, sal die mense weer rustig oor en weer na mekaar roep onder die wingerdstokke en die vyebome.”
Deel
Lees SAGARIA 3SAGARIA 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Op daardie dag,” is 'n uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte, “sal julle mekaar uitnooi om onder die wingerdstok en die vyeboom te kom sit.”
Deel
Lees SAGARIA 3SAGARIA 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In dié dag, spreek die HERE van die leërskare, moet julle elkeen sy naaste noem onder die wingerdstok en onder die vyeboom.
Deel
Lees SAGARIA 3