SAGARIA 7:9
SAGARIA 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So spreek die HERE van die leërskare en sê: Doen 'n ware oordeel en bewys barmhartigheid en medelye, elkeen aan sy broer.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: Oordeel regverdig en eerlik in regsake, wees liefdevol en simpatiek met mekaar.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:9 Bybel vir almal (ABA)
“Ek, die Here wat oor alles regeer, het daardie tyd gesê: Julle moet reg doen aan mekaar, julle moet lief wees vir mekaar en julle moet goed wees vir mekaar.
Deel
Lees SAGARIA 7SAGARIA 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die HERE van die leërskare gespreek en gesê: Spreek 'n eerlike vonnis uit en bewys liefde en barmhartigheid die een aan die ander.
Deel
Lees SAGARIA 7